Totsiens 2022
Totsiens 2022…ons kyk met dankbare harte terug na ‘n geseënde jaar en sien opgewonde uit na ‘n opwindende 2023!
Geniet die laaste dae van 2022 saam met jou geliefdes.
Liefdegroete, NG Waterkloofrif 🎉
Totsiens 2022…ons kyk met dankbare harte terug na ‘n geseënde jaar en sien opgewonde uit na ‘n opwindende 2023!
Geniet die laaste dae van 2022 saam met jou geliefdes.
Liefdegroete, NG Waterkloofrif 🎉
Liewe Gemeentelid, na aanleiding van president Ramaphosa se toespraak, rakende die die staat van inperking, kan ons weer met eredienste begin.
Ons word egter steeds genoodsaak om ons eredienste tot vyftig (50) lidmate per diens te beperk. Die dra van maskers bly steeds verpligtend.
Vir eers is dit nie nodig om plek te bespreek nie, ons sal egter die situasie monitor en u op hoogte hou.
Liefdegroete: NGK WKRif Kerkraad