Welkom
Ons is ’n geloofsgemeenskap waar gelowige Christene saamkom om die drie-enige God – Vader, Seun en Heilige Gees – te aanbid, loof en prys.
Geanker in die Woord leef ons ons roeping met oorgawe uit. Ons strewe daarna om ’n Gestuurde Gemeente te wees wat die Werke van die Here eer deur diens, liefde en gehoorsaamheid.
Hier ontmoet ons mekaar as kinders van God—mense wat saam soek, saam groei en saam leef in die lig van Christus. Ons is ’n geloofsfamilie wat glo dat God elke mens roep, dra en stuur. Daarom skep ons ’n ruimte waar jy kan aanbid, rus vind, behoort, en saam met ander die Here se liefde in die wêreld kan uitleef.
Kom beleef hoe die Gees van God met jou, in jou en deur jou werk. Hier ontmoet jy vriendelike mense wat in vrede leef, saamwerk en met liefde uitreik na mekaar én na vreemdes. Met deernis en omgee help ons om geestelike en waar moontlik, ook fisiese nood te verlig.
By NG Kerk Waterkloofrif is jy deel van ’n geloofsfamilie wie se hart warm klop vir God, vir mekaar en vir die wêreld daarbuite.
Gatherings and Events
Explore the tapestry of our community through a diverse array of gatherings and events that celebrate faith, fellowship, and shared moments of inspiration
Building Bonds Beyond the Pews
December 6, 2025 @ 11:00 am – 2:00 pm In the serene embrace of Moments…
Moments of Contemplation and Connection

Moments of Unity and Reflection
December 6, 2025 @ 11:00 am – 2:00 pm In the serene embrace of Moments…