NGK Waterkloofrif sê, Dankie! Namens die Kerkraad wil ons elke lidmaat bedank vir julle getroue bydraes die afgelope finansiële jaar. Dit word opreg waardeer. Ons…
Spesiale feesdae en dienste Die Liturgiese jaar (kerklike kalender) vorm die raamwerk waarvolgens NG Waterkloofrif kerklike feeste vier. Hou gerus die weeklikse afkondigings dop vir meer inligting…